Dok Fanie voel soos familie! Hy het uit sy pad gegaan om na ons pa om te sien tydens sy herstel in Frailcare. Persoonlike gereelde besoeke, opvolg en opregte belangstelling elke dag in n tyd wat baie swaar was vir ons familie. Hy het vir ons gemoedsrus gegee met sy kennis en besorgdheid!
